Bladsye

4 Junie 2021


 

28 Mei 2021


 

21 Mei 2021



 WORD RIDERS 2021:  (MPUMALANGA EN KZN)

Die pasafgelope uitreik was geseënd en alles het volgens plan verloop.    

 

                                     62 SKOLE                      7302 BYBELS  

 

Baie kilometers gery.  Een Word Rider het geval en is in Newcastle se hospitaal behandel.  Die broeder kon die toer nie voltooi nie.

 

Weereens bewus geword van die feit dat SA 'n land van uiterstes is.  Veel meer as rykdom en armoede . . . .  Maar ons kon die saad van die Woord saai.  Dit is die lewende Here wat die groei bewerk. 




14 Mei 2021